← Terug na alle plante
Wortelbossie
Cuspidia cernua
- Familie
- Asteraceae
- Blomkleur
- Geel
- Kenmerke
- Kruid
Eenjarige kruid tot 30 cm hoog. Word bewei. Ryp saad val nie uit die hofie nie, maar ontkiem binne en stuur wortels deur die skubbe.
