← Terug na alle plante
Foto van Witheuningkaroo

Witheuningkaroo

Phymaspermum parvifolium

Ook bekend as: Witblommetjie, galsteenbossie

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 10 Julie 2026

Struikie met baie stammetjies. Wit blomhofies wat die bos oortrek, lok bye in groot getalle aan. Uiters droogtebestand. Baie goed bewei.