← Terug na alle plante
Foto van Waterglasie

Waterglasie

Bulbine mesembryanthoides

Familie
Asphodelaceae
Blomkleur
Geel
Kenmerke
Vetplant, Bolplant

Gefotografeer: Julie 2023 · Winter

Laas bygewerk: 11 Julie 2026

Blaarsukkulent met ’n klein ondergrondse knol. In somerdroogte word die blare wit, verdroog en verdwyn onder die grond. Geel blomme verskyn in die lente nadat die blare verdwyn het.

Kinders van vroeër jare het die sappige blare soos outydse jelly tots geëet.