← Terug na alle plante
Foto van Vetstingel

Vetstingel

Astroloba robusta

Ook bekend as: Bokverwurg

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 16 Julie 2026

Die Latynse spesienaam robusta verwys na die plant se dik blomsteel. Nog ’n algemene naam is “Bokverwurg”, weens die uiters harde, skerp blare aan die stingels.