← Terug na alle plante
Foto van Vaalteebossie

Vaalteebossie

Leysera tenella

Ook bekend as: Kleinbergmagriet, Papiertjies

Familie
Asteraceae
Blomkleur
Geel
Kenmerke
Kruid

Gefotografeer: Augustus 2023 · Winter

Laas bygewerk: 16 Julie 2026

Die blommetjies word wit en droog en lyk soos konfetti wat deur miere rondgedra word. Daar is ongeveer 38 spesies in die groep en hulle is moeilik uitkenbaar.