← Terug na alle plante
Foto van Vaalstorm

Vaalstorm

Lacomucinaea lineata

Ook bekend as: White storm, Witstormbos, kaiingbos

Familie
Santalaceae

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 20 Julie 2026

Heerlike soet geur soos lente-bloeisels. ’n Wortelparasiet wat goed bewei word, maar giftig kan wees as dit met ’n plant soos ’n melkbos verbind is. Kan ook Thesium lineatum wees.