← Terug na alle plante
Foto van Suikerkelkie

Suikerkelkie

Massonia depressa

Ook bekend as: Bobbejaanboek

Familie
Asphodelaceae
Blomkleur
Wit, Geel
Kenmerke
Bolplant

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 20 Julie 2026

Twee blare plat op die grond, soms met pers en bruin strepe. Blomme kan wit of vaalgroen-geel wees en het ’n gisagtige reuk.

Die kelkie bevat baie soet nektar.