← Terug na alle plante
Foto van Steekblom

Steekblom

Macledium spinosum

Weiding
Familie
Asteraceae
Blomkleur
Pienk
Kenmerke
Dorings, Struik

Gefotografeer: November 2021 · Lente

Laas bygewerk: 13 Julie 2026

Stekelrige grysblaar-struikie met pienk blomme. Die ovaal blare is blougroen. Goed bewei, veral deur bokke.