← Terug na alle plante
Foto van Brakslaai

Brakslaai

Mesembryanthemum guerichianum

Ook bekend as: Soutslaai, Ice plant

Familie
Aizoaceae
Blomkleur
Wit
Kenmerke
Vetplant

Gefotografeer: Oktober 2023 · Lente

Laas bygewerk: 27 Julie 2026

Grootblaarplant oortrek met blink, ronde waterselle wat soos doudruppels lyk. Die blomme maak in helder son oop en word deur bye besoek. Word nie bewei nie.

Nota: Kan ook die crystallium wees.