← Terug na alle plante

Skaapvygie
Drosanthemum
Gefotografeer: Julie 2026 · Winter
Matvormende plant met sukkulente blare, harige stingels en massa pers blomme. Koloniseer kaal grond in ou krale, langs paaie en op heuweltjies.
Meer foto's

Julie 2026 · Winter 
Julie 2026 · Winter 
Julie 2026 · Winter
