← Terug na alle plante
Persaarbossie
Selago geniculata
Ook bekend as: Aarbossie, Bergaar
- Familie
- Scrophulariaceae
- Blomkleur
- Wit, Pers, Pienk
- Kenmerke
- Struik
Die plant kan slegs vroulik of tweeslagtig wees. In laasgenoemde geval is die bloeiwyse voller en ronder as by die vroulike plant. Word goed bewei.
