← Terug na alle plante
Foto van Patrysuintjie

Patrysuintjie

Gladiolus permeabilis

Ook bekend as: Haasblom

Familie
Iridaceae
Blomkleur
Wit, Geel, Bruin

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 12 Julie 2026

Ruik lekker. Blomkleur wissel van dusky mauve tot bruinerig, met geelgroen en dowwe rooi strepe.