← Terug na alle plante
Opslag-ertjie
Lotononis pungens
Ook bekend as: Ertjieopslag
- Familie
- Fabaceae
- Blomkleur
- Geel
- Kenmerke
- Kruid
Klawer-agtige peulplantjie met ’n geel ertjieblommetjie en drieledige blare.
Dit blom opvallend tot in die winter; by jonger blomlote het die kenmerkende stekelpuntjies nog nie verhard nie.
