← Terug na alle plante
Foto van Ongeïdentifiseer 056

Ongeïdentifiseer

Gefotografeer: April 2025 · Herfs

Digte geelblom-bossie, waarskynlik ’n Pentzia (ankerkaroo) of verwante Karoo-Asteraceae.