← Terug na alle plante
Foto van Ongeïdentifiseer 036

Ongeïdentifiseer

Gefotografeer: Augustus 2023 · Winter

Grysblaar-struikie met pienk hangende klokblommetjies — waarskynlik ’n Hermannia (poprosie).