← Terug na alle plante
Foto van Ongeïdentifiseer 015

Ongeïdentifiseer

Gefotografeer: Julie 2023 · Winter

Blomlose kompakte vetplantjie met klein knopperige, gestippelde blaartjies — moontlik ’n Drosanthemum of Delosperma (ysplantfamilie).