← Terug na alle plante
Foto van Ongeïdentifiseer 012

Ongeïdentifiseer

Gefotografeer: Februarie 2022 · Somer

Lae bossie met klein geel ertjieblomme — waarskynlik ’n peulplant soos Melolobium of Lotononis.