← Terug na alle plante
Naeltjie
Lapierousia pyramidalis
Ook bekend as: Koringblom, Rygblommetjies
- Familie
- Iridaceae
- Blomkleur
- Wit
- Kenmerke
- Bolplant
Bolplantjie met wit sterblomme met donker merkies. Die blomme is bekend vir ’n naeltjie-agtige geur.
