← Terug na alle plante
Kriedoring
Lycium cinereum
- Familie
- Solanaceae
- Kenmerke
- Struik, Dorings
Doringbos met rooi bessies. Eetbaar. Word nie veel bewei nie vanweë sy dorings en taai takke.