← Terug na alle plante
Foto van Kougoed

Kougoed

Mesembryanthemum tortuosum

Ook bekend as: Kanna

Medisinaal
Familie
Aizoaceae
Kenmerke
Vetplant

Gefotografeer: Augustus 2023 · Winter

Laas bygewerk: 20 Julie 2026

Skape kan 14 dae sonder water bly as hulle kougoed eet. Die Khoisan het die wortels gekou om die kake gevoelloos te maak vir die trek van ’n tand.