← Terug na alle plante
Foto van Moederkappie

Moederkappie

Hermannia grandiflora

Ook bekend as: Ouma-se-kappie, Klokkiebos

Weiding
Blomkleur
Pienk

Gefotografeer: November 2021 · Lente

Laas bygewerk: 21 Julie 2026

In blomtyd is die bos oortrek met helderpienk blomme. Goed bewei.