← Terug na alle plante
Foto van Karoo viooltjie

Karoo viooltjie

Aptosimum indivisum

Weiding
Familie
Scrophulariaceae
Blomkleur
Pers
Kenmerke
Kruid

Gefotografeer: Mei 2026 · Herfs

Laas bygewerk: 11 Julie 2026

Kan bewei word, maar is gewoonlik te klein en te plat om veel voeding te verskaf.