← Terug na alle plante
Foto van Karmedik

Karmedik

Dicoma capensis

Ook bekend as: Koorsbossie

Medisinaal
Familie
Asteraceae
Kenmerke
Struik

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 11 Julie 2026

Word nie bewei nie. Volksmiddel vir koors, asma en spysverteringsprobleme.