← Terug na alle plante
Kapokbos
Eriocephalus ericoides
- Familie
- Asteraceae
- Kenmerke
- Struik, Geurig
Grysagtige struiksoort waarvan die sade met klein bolletjies sagte wit watte bedek is. Ruik ryk soos kamfer. Matig smaaklik.
