← Terug na alle plante
Haasballetjies
Anacampseros filamentosa
Ook bekend as: Kleinhasiekos, Boesmansuring
- Familie
- Portulacaceae
- Kenmerke
- Vetplant, Harig, Kruid
Klein, wollerige kussing-vetplantjie tussen die klippe.
