← Terug na alle plante
Foto van Gras-bo-Bossie-onder

Gras-bo-Bossie-onder

Sericocoma avolans

Ook bekend as: Gras bo Bossie onder, Gras-bo-bas-onder katstert

WeidingMedisinaal
Familie
Amaranthaceae

Gefotografeer: April 2025 · Herfs

Laas bygewerk: 16 Julie 2026

Goed bewei. Word gebruik vir die behandeling van rumatiek.