Struikie met baie stammetjies. Wit blomhofies wat die bos oortrek, lok bye in groot getalle aan. Uiters droogtebestand. Baie goed bewei. ’n Plant wat soortgelyk lyk, maar waarvan die wit blommetjies net drie blomblare het wat elk weer drie rondings het, is wilderoosmaryn.