← Terug na alle plante
Foto van Geelvygie

Geelvygie

Malephora lutea

Familie
Aizoaceae
Blomkleur
Geel
Kenmerke
Vetplant

Gefotografeer: Mei 2026 · Herfs

Laas bygewerk: 25 Julie 2026

Matvormende heldergroen vygie met vlesige blare en geel blomme. Onsmaaklik; net blomme word geëet.