Fynste takkies
Drimia intricata
Ook bekend as: Losbol, Climbing onion, Schizobasis intricata
- Familie
- Hyacinthaceae
- Kenmerke
- Bolplant, Vetplant
’n Fyn vertakte bolplant met draadvormige groen takkies. Die spesie is wydverspreid in Afrika en is ook bekend as Schizobasis intricata.