← Terug na alle plante VergrootDawidjieswortelAntizoma capensisOok bekend as: Dawidjiewortel, Cape Moonseed VineMedisinaalKenmerkeKlimopGefotografeer: Julie 2026 · WinterLaas bygewerk: 20 Julie 2026Struikagtige ranker met blare wat afwisselend gerangskik en amper driehoekig is. ’n Bekende en baie gebruikte medisinale plant, veral vir diarree. Word goed bewei.Meer foto's VergrootJulie 2026 · Winter VergrootJulie 2026 · Winter VergrootJulie 2026 · Winter VergrootJulie 2026 · Winter← Doringkapok Curlicurly Daintybells →