← Terug na alle plante VergrootBokkiesblomHermannia althaeifoliaOok bekend as: PokkiesblomMedisinaalWeidingFamilieMalvaceaeKenmerkeKruid, HarigGefotografeer: Mei 2026 · HerfsLaas bygewerk: 16 Julie 2026’n Bebaarde plantjie van ongeveer 50 cm hoog. Dit is in die 18de eeu in Europa gekweek en is medisinaal as geurige tee teen sifilis gebruik. Word bewei.Meer foto's VergrootJulie 2026 · Winter VergrootJulie 2026 · Winter VergrootJulie 2026 · Winter← Bokkos Bokdissel →