← Terug na alle plante
Foto van Volstruisdruiwe

Volstruisdruiwe

Augea capensis

Ook bekend as: Bobbejaankos

Weiding
Familie
Zygophyllaceae
Kenmerke
Vetplant

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 17 Julie 2026

Vlesige plant wat sout opgaar. Nie bewei wanneer groen nie. Word bewei wanneer die plant uitgedroog het en die sout minder is.

Kan ’n aanduiding van oorbeweiding wees.

Bye is baie lief vir die blomme.