← Terug na alle plante
Foto van Bloutulp (lelie)

Bloutulp (lelie)

Moraea speciosa

Giftig
Familie
Iridaceae
Blomkleur
Pers
Kenmerke
Bolplant

Gefotografeer: Augustus 2024 · Winter

Laas bygewerk: 12 Julie 2026

Bolle word deur ystervark uitgegrawe en baie mooi afgeskil. Die sagte kern word geëet. Hy los die onderste deel van bol in gaatjie wat weer kan groei.