← Terug na alle plante
Bitterbos
Chrysocoma ciliata
- Familie
- Asteraceae
- Kenmerke
- Struik
Die blare is bitter en kan kaalsiekte by lammers veroorsaak. Indien bitterbos volop voorkom, kan dit ’n teken van swak veldbestuur wees.
