← Terug na alle plante
Bietou
Osteospermum sinuatum
Ook bekend as: Karoo bietou, Skaapbos
- Familie
- Asteraceae
- Blomkleur
- Geel
- Kenmerke
- Struik
’n Droogtebestande Karoo-bossie wat ná goeie reën geel blom. Op Wolvekraal is bietou waardevol as weiding en word dit goed deur vee benut.
