← Terug na alle plante
Foto van Berg magrietjie

Berg magrietjie

Ook bekend as: Vaalteebossie

Gefotografeer: Augustus 2023 · Winter

Laas bygewerk: 25 Julie 2026

Nadat die geel blommetjie uitgeblom het, blom die plantjie ’n tweede keer: wit saadjies vorm op die blomknop en lyk soos papierblommetjies.