← Terug na alle plante
Foto van Agt-dae-geneesbos

Agt-dae-geneesbos

Hermannia cuneifolia

Ook bekend as: Broodbos

MedisinaalWeiding
Familie
Malvaceae
Kenmerke
Struik

Gefotografeer: Augustus 2023 · Winter

Laas bygewerk: 11 Julie 2026

’n Aftreksel is as medisyne gebruik op sere sowel as inwendig. Die plant is droogtebestand en word goed bewei.